| Modulekode | AFR 767 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Taal-, teks- en manuskripversorging in Afrikaans, met spesifieke aandag aan korrekte taal- en leestekengebruik; teksstruktuur en argumentasie; beoordeling van feitelike korrektheid en gepastheid van inligting en taalregister; skryf vir verskillende teikengroepe; bibliografiese versorging; redaksionele vaardighede (gebruik van stylblad, toepas van weergawebestuur, skakeling met skrywers); bepaling van status van ronne; proefleeswerk; vertaling; beoordeling van teksekwivalensie. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
| Akademiese organisasie | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App